|
Welkom
by Kameeldrift Hardeware
Die
een-stop hardeware winkel vir gereedskap en boumateriaal.
Ons hou 'n wye verskeidenheid kwaliteit boumateriaal, gereedskap en
tuingereedskap aan. Ons handels ure is Maandae – Vrydae: 7h00 – 18h00,
Saterdae & Openbare Vakansiedae: 7h30 – 13h00 (Behalwe Goeie Vrydag,
Kersfees & Nuwe Jaars Dag.) Geen
aflewering is te ver.
Ons
oogmerk
Hier
by Kameeldrift Hardeware streef ons om vriendelike, vinnige, gerieflike en
doeltreffende persoonlike diens te lewer, want al ons klante groot en
klein is belangrik.
So
maak 'n draai en gesels met ons vriendelike personeel in 'n gemaklike en
rustige plattelandse atmosfeer.
Waar
is ons?
Ons
is geleë in die Kameeldrift Sentrum, sowat 5km van die Zambezi verlenging.
Vir die wat nie die area ken nie - hier is 'n kaart.
Hoe
om ons te kontak
Telefoon:
(012) 808 1987 or (012) 808 1619
Faks:
(012) 808 3785
|