Bakstene

Bakstene, teëls en al die goedjie tussen in.
Ons sal u help om die regte hoeveelheid van die regte goed te koop. Vra en ons help!
Kosteberaming? Ons doen dit ook.

   

Sement

Hope en hope sakke sement - ja, ons het baie en vir verskeie take en doele ook.
Sement vir bouwerk, vir teëls ens. en selfs Grout - ons help u om u bou taak perfek te voltooi met die beste gehalte materiaal en produkte asook goeie raad.

   

Dak Teels

Seker die belangrikste deel van 'n huis is die dak - vra iemand met 'n dak wat lek!
Maak 'n draai en kom kyk na die verskeidenheid teëls wat ons in voorraad het.
Ons het ook skadunet in voorraad.

   

Sand

Sand vir Bouwerk en Pleisterwerk en ander gebruike.
Ons het ook voorraad van klip en gruis vir boudoeleindes.
Ons personeel sal u help om die beste en sterkste kombonasie te kies.

   

Houd

Hout begin al hoe meer gewild word vir gebruike in en om die huis.
Dalk moet u die honde se hok reg maak of dalk iets in die dak bewerk. Wat ookal die taak is ons kan help.
Moenie vergeet dat ons skroewe, spykers, boorpunte en al die ander goedjies aanhou nie.

Pype

Pype krom en reguit - alle soorte nodig in en om die huis.
Van waterpype tot die nodig vir riool, ons kan raad gee om u te help om die regte lengte en tipe pyp te kies wat nodig is om u projek te voltooi.

   

Badkamers

Wasbakke, krane, toilette ens. alles wat nodig is om daai nuwe badkamer te voltooi.

 


All product names and logos are under the copyright of it's respective owners.
Material contained on this website are under the copyright of Kameeldrift Hardware.