Welkom by Kameeldrift Hardeware

Die een-stop hardeware winkel vir gereedskap en boumateriaal. Ons hou 'n wye verskeidenheid kwaliteit boumateriaal, gereedskap en tuingereedskap aan. Ons handels ure is Maandae – Vrydae: 7h00 – 18h00, Saterdae & Openbare Vakansiedae: 7h30 – 13h00 (Behalwe Goeie Vrydag, Kersfees & Nuwe Jaars Dag.) Geen aflewering is te ver.

Ons oogmerk

Hier by Kameeldrift Hardeware streef ons om vriendelike, vinnige, gerieflike en doeltreffende persoonlike diens te lewer, want al ons klante groot en klein is belangrik.

So maak 'n draai en gesels met ons vriendelike personeel in 'n gemaklike en rustige plattelandse atmosfeer.

Waar is ons?

Ons is geleë in die Kameeldrift Sentrum, sowat 5km van die Zambezi verlenging. Vir die wat nie die area ken nie - hier is 'n kaart.

Hoe om ons te kontakHow to get to us.

Telefoon: (012) 808 1987 or (012) 808 1619
Cell: 082 908 0341 or 082 907 9502
Faks: 086 689 7238


All product names and logos are under the copyright of it's respective owners.
Material contained on this website are under the copyright of Kameeldrift Hardware.