Verf u 'n huis? Verf u 'n dak? Verf u iets klein?
Dit maak nie saak nie. Ons verfafdeling verskaf materiaal vir enige taak. Ons het voorraad van 'n verskeidenheid verwe en kleure asook al die bykomstighede nodig om daai droom takie af te handel.
Maak gerus 'n draai en vra on vriendelike personeel vir bystand of raad. |